Kredity

COMPOSITION & LYRICS
Die Heuwels Fantasties
Die Heuwels Fantasties
Songwriter

Texty

[Chorus]
Ek sien jou net op my skerms
LED liefde is hartseer
Ek sien jou net op my skerms
[Verse 1]
Eerlik in hierdie oomblik
Ek wil nie my oë knip
En sien jy het weggeglip
Als gebeur so vinnig
Te fokken vinnig
Jy moet weet
'n Mens sou sweer
[Chorus]
Ek sien jou net op my skerms
LED liefde is hartseer
Ek sien jou net op my skerms
Digitale heimwee
Eendag as als kalmeer het
Vir nou net LED liefde
Ons LED liefde is hartseer
[Verse 2]
Kom ons wees eerlik
In hierdie oomblik
Jy moet weet
'n Mens sou sweer
[Verse 3]
Ek's nooit by die huis nie
As ek daar aankom slaap jy
Soengroet in die oggend
Vinnig in die oggend
[Chorus]
Ek sien jou net op my skerms
LED liefde is hartseer
Ek sien jou net op my skerms
Digitale heimwee
Eendag as als kalmeer het
Vir nou net LED liefde
Ons LED liefde is hartseer
Ons LED liefde is hartseer
Ons LED liefde is hartseer
[Verse 4]
LED liefde
LED liefde
LED liefde
Written by: Die Heuwels Fantasties
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...