Hudební video

Wag Net 'n Bietjie
Přehrát hudební video {trackName} od interpreta {artistName}

Nabízeno v

Kredity

PERFORMING ARTISTS
Twee
Twee
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Twee
Twee
Songwriter

Texty

Kom wandel bietjie voel die atmosfeer Die stilte gaan verlore, wie is in beheer? Kom ons kyk waar ons uit gaan kom As ons hierdie roete volg, dis die lang pad om. Ek wonder wat jy dink as ek vir jou staar. Ek kyk in jou oë is jy nog daar? En ek sê wag net bietjie, dis alweer daai liedjie Ek onthou nog die eerste keer dit het in jou kar gespeel. Dit was die begin en jyt nog vir my gesing En ek het toe besef dat jy is al wat ek wil hê. Al wat ek wil hê. Weg geraak, hierdie pad loop skeef, Maar dis deel van die lewe en ons moet hom leef. Dink jy ooit nog aan al die dae waar die dinge net reg was ons was altwee daar. Ek wonder wat jy dink as ek vir jou staar. Ek kyk in jou oë is jy nog daar? En ek sê wag net bietjie, dis alweer daai liedjie Ek onthou nog die eerste keer dit het in jou kar gespeel. Dit was die begin en jyt nog vir my gesing En ek het toe besef dat jy is al wat ek wil hê. Al wat ek wil hê. Al wat ek wil hê. Al wat ek wil hê. Ek wonder wat jy dink as ek vir jou staar. Ek kyk in jou oë is jy nog daar? En ek sê wag net bietjie, dis alweer daai liedjie Ek onthou nog die eerste keer dit het in jou kar gespeel. Dit was die begin en jyt nog vir my gesing En ek het toe besef dat jy is al wat ek wil hê. Al wat ek wil hê. Al wat ek wil hê. Al wat ek wil hê. Dis al wat wil hê.
Writer(s): Kleinhans Herman Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out