Hudební video

Dans In Die Reën (Live At Time Square Sun Arena, Menlyn Maine / 2018)
Přehrát hudební video {trackName} od interpreta {artistName}

Kredity

PERFORMING ARTISTS
Karlien Van Jaarsveld
Karlien Van Jaarsveld
Vocals
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Background Vocals
Danny Smoke
Danny Smoke
Programming
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Electric Guitar
Liezel Pieters
Liezel Pieters
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Christoph Kotze
Christoph Kotze
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Vorster
Johan Vorster
Producer
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer
Edre Bosch
Edre Bosch
Assistant Recording Engineer

Texty

Ek kan nie vir jou verduidelik hoe ek oor jou voel of hoe ek dit bedoel so staan 'n bietjie naby my Kan jy my lippe lees Voel jy die musiek se ritme soos druppels op 'n sinkdak Hoe jy aan my hart vat Dis asof jy reg deur my kyk Dis wat jy aan my doen Ek wil net dans' dans in die reen Ek wil dans tot jy omkyk Al dans ek alleen Ons hoef nie te praat nie Niks maak meer saak nie Kom ons dans in die reen Ek staan vas in hierdie oomblik Die mense stap verby my Ek kan nie my oe kry Om van joune weg te kyk Ons praat mekaar se taal Jy kom aangestap na my toe Ek hoor hoe reen dit harder Musiek word al hoe sagter Dit is nou net ek en jy En die druppels rondom ons Ek wil net dans dans in die reen Ek wil dans tot jy omkyk Al dans ek alleen Ons hoef nie te praat nie Niks maak meer saak nie Kom ons dans in die reen Ek wil net dans, dans in die reen Ek wil dans tot jy omkyk Al dans ek alleen Ons hoef nie te praat nie Want niks maak meer saak nie Kom dans in die reen na na na... Dans in die reen Ek wil net dans, dans in die reen Ek wil dans tot jy omkyk Al dans ek alleen Ons hoef nie te praat nie Niks maak meer saak nie Kom ons dans in die reen Ek wil net dans, dans in die reen Ek wil dans tot jy omkyk Al dans ek alleen Ons hoef nie te praat nie Want niks maak meer saak nie Kom dans in die reen KOm ons dans in die reen
Writer(s): Johan Vorster, Christoph Kotze, Karlien Van Jaarsveld Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out