Hudební video
Hudební video
Kredity
PERFORMING ARTISTS
Riku Latti
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Riku Latti
Songwriter
Texty
[Verse 1]
Waar is jy, waar was jy?
Ek het gedag jy't my verlaat
Sien jy my, hoor jy my?
Ek sien jou dalk eendag op straat
[Verse 2]
Waar is jy, wat maak jy?
Ek het so lank na jou gevra
Wat voel jy, wat sê jy?
Ek wonder of ek sal verstaan
[Chorus]
Jy was die een vir stof en reën
Het ek gesulk en jou vervreem
Jy's op die maan
Ek het jou spoor daarop laat raam
Jy was die een vir stof en reën
Het ek gesulk en jou vervreem
Jy's op die maan
Ek het jou spoor op my laat raam
[Verse 3]
Waar is jy, waar was jy?
Ek het gedag ek het jou hoor praat
Wie is jy, wat sê jy?
Ek wonder of jy nog bestaan
[Verse 4]
Waar is jy, waar gaan jy?
Ek het gesien jy't my verlaat
Sien jy my, hoor jy my?
Ek loop jou dalk eendag weer raak
[Chorus]
Jy was die een vir stof en reën
Het ek gesulk en jou vervreem
Jy's op die maan
Ek het jou spoor daarop laat raam
Jy was die een vir stof en reën
Het ek gesulk en jou vervreem
Ja, jy's op die maan
Ek het jou spoor daarop laat raam
[Verse 5]
Jy was die een
Het ek gesulk en jou vervreem
Jy's op die maan
Ek het jou spoor op my laat raam
[Verse 6]
Waar is jy, waar was jy?
Ek het so lank na jou gevra
Written by: Riku Latti


