album cover
Skipper
1 330
Afrikaans
Skladba Skipper vyšla 28. srpna 2015 Universal Music (Pty) Ltd. na albu Hierdie Hande
album cover
Datum vydání28. srpna 2015
ŠtítekUniversal Music (Pty) Ltd.
Melodičnost
Akustičnost
Valence
Tanečnost
Energie
BPM120

Hudební video

Hudební video

Texty

[Verse 1]
Ek dra my oe na die hemel daar bo
Die sweepslag van die branders, 'n engele koor
Skipper, skipper stuur my boot na goue strand
Vrede sal in ons harte brand
[Verse 2]
Groen oog engel van die see
Sleep my gedagtes meer
Stadig as die groen kombers die klanke uitvee
Verdof ons happy wees om kinder tyd skree
[Verse 3]
Skipper, sê my weer
Wie's die sterkste in die see?
Skipper, sê my weer
Het die ocean 'n magic vee?
Skipper, sê my weer
Wie's die sterkste in die see?
Skipper, sê my weer
Het die ocean 'n magic vee?
[Verse 4]
Donder, donder, as die wolke neer kom
Kyk na bo, wonder sal hy weer kom
Blouer as blou is oog van die gevaar (Gevaar)
Die donder sal nimmer weer bedaar (Bedaar)
[Verse 5]
Meerman, wat my ou man hand
Lê my kop neer op die goue strand
Gee my lewe, gee my asem die boot daar bo
Is net 'n dowwe varsing (Is net 'n dowwe varsing)
[Verse 6]
Skipper, sê my weer
Wie's die sterkste in die see?
Skipper, sê my weer
Het die ocean 'n magic vee?
Skipper, sê my weer
Wie's die sterkste in die see?
Skipper, sê my weer
Het die ocean 'n magic vee?
Woah, woah
'n Magic vee
[Verse 7]
(Magic vee, oh-oh) Skipper, se my weer
Wie's die sterkste in die see? (Magic vee)
Skipper, sê my weer
Het die ocean 'n magic vee?
Written by: Coenie Kleinhans, Neil Somers
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...