Kredity

PERFORMING ARTISTS
Adam Tas
Adam Tas
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Adam Tas
Adam Tas
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Francois Van Der Merwe
Francois Van Der Merwe
Producer

Texty

Sy's 'n boeremeisie
Met 'n straatkat lyfie
Wat in Londen bly
Ja wat in Londen bly
Sy dra Gucci skoene in Oxford straat
Maar sy hou van haar mans met 'n stoppelbaard
Wat in Brakpan bly
Wat in Brakpan bly
Ja maar eendag sal sy weer
Na die land van melk en heuning terugkeer
Boeremeisie
Met haar straatkat lyfie
Sy eet nie spotted-dick
Of Haggards nie
Sy hou van pap en vleis
En sous op haar rys
Sy hou van hardloop rugby
Sy praat die taal
Van die ou Transvaal
Ja van die ou Transvaal
O maar eendag sal sy weer
Na die land van melk en heuning terugkeer
Boeremeisie
Wat haar straatkat lyfie
Ja sy's 'n boeremeisie
Met 'n straatkat lyfie
Wat in Londen bly
Ja wat in Londen bly
Sy's 'n boeremeisie
Met 'n straatkat lyfie
Wat in Londen bly
Ja sy's 'n boeremeisie
Met 'n straatkat lyfie
Wat in Londen bly
Wat in Londen bly
Ja sy's 'n boeremeisie
Met 'n straatkat lyfie
Wat in Londen bly
Ja wat in Londen bly
'n Boeremeisie
Written by: Adam Tas
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...