Hudební video

Jaloers Bokkie
Přehrát hudební video {trackName} od interpreta {artistName}

Nabízeno v

Kredity

PERFORMING ARTISTS
Die Campbells
Die Campbells
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Sylvester Fortein
Sylvester Fortein
Composer

Texty

Jaloers Bokkie. Jaloers Bokkie. Swaar sal jy kry, Ek sê jou, swaar sal jy kry, Soos daardie geel baadjie jou lei. Jaloers Bokkie. Jaloers Bokkie. Beswaard sal jy bly, Beswaard sal jy bly, Maar vir my sal jy nie kry. Saambly, saam slaap en kind kry, Is die verloop van die lewe, so lyk dit my. Maar jy sal swaar kry, Maar jy sal swaar kry, Maar vir my sal jy nie kry nie. Saambly, saam slaap en kind kry, Is die verloop van die lewe, so lyk dit my. Maar jy sal swaar kry, Maar jy sal swaar kry, Maar vir my sal jy nie kry nie. Jy hang my aan die hakkies draad, Jy hang my aan die hakkies draad, Jy hang my aan die hakkies draad, Ek soek 'n 'Sugar Mammie" om my los te maak. Jy hang my aan die hakkies draad, Jy hang my aan die hakkies draad, Jy hang my aan die hakkies draad, Ek soek 'n 'Sugar Mammie" om my los te maak. Jaloers Bokkie. Jaloers Bokkie. Swaar sal jy kry, Ek sê jou, swaar sal jy kry, Soos daardie geel baadjie jou lei. Jaloers Bokkie. Jaloers Bokkie. Beswaard sal jy bly, Ek sê jou, beswaard sal jy bly, Maar vir my sal jy nie kry. Saambly, saam slaap en kind kry, Is die verloop van die lewe, so lyk dit my, Maar jy sal swaar kry, Maar jy sal swaar kry, Maar vir my sal jy nie kry nie. Jy hang my aan die hakkies draad, Jy hang my aan die hakkies draad, Jy hang my aan die hakkies draad, Ek soek 'n 'Sugar Mammie" om my los te maak. Jaloers Bokkie. Jaloers Bokkie. Swaar sal jy kry, Ek sê jou, swaar sal jy kry, Soos daardie geel baadjie jou lei. Jaloers Bokkie. Jaloers Bokkie. Beswaard sal jy bly, Ek sê jou beswaard sal jy bly, Maar vir my sal jy nie kry. Beswaard sal jy bly, Maar vir my sal jy nie kry. Beswaard sal jy bly, Maar vir my sal jy nie kry.
Writer(s): Sylvester Fortein Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out