Musikvideo
Musikvideo
Credits
PERFORMING ARTISTS
Elvis Blue
Vocals
Brendan Ross
Saxophone
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
Arnold Coleske
Background Vocals
Devereaux Oosthuizen
Piano
Bezz Roberts
Trombone
Adam Howard
Trumpet
COMPOSITION & LYRICS
Jan Hoogendyk
Composer
Brendan Ross
Co-Arranger
Juan (Floors) Oosthuizen
Co-Arranger
PRODUCTION & ENGINEERING
Juan (Floors) Oosthuizen
Producer
Arnold Coleske
Producer
Paulo Azevedo
Producer
Songtexte
As daar net een was om 'n honderd dae
Of 'n honderd jaar saam wie ek in in huis wil bly
Dan is dit dit jy
En as als ontplof almal maller word
Sit ons die TV af en ons klim net in die kar en ry
Net ek en jy
Maar hulle sluit my op soos ‘n dier in ‘n hok
Hulle sê dis ‘n straf maar dis net hier waar ek wil bly
Oh sit 'n roadblock reg voor my deur op
Wat 'n boggerop
Maar dit gee my my lyf 'n lekker tyd
Net ek en jy
Moet in 'n drukgang in vir inenting
Sodat ek weer kan sing my dingeling, maar dis ok
Solank jy bly
En ek sê bly net hier, steek aan die vuur
Skink 'n glasie wyn want die lewe is te kort en jy
Moet net hier bly
Maar hulle sluit my op soos 'n dier in 'n hok
Hulle sê dis 'n straf maar dis net hier waar ek wil bly
Oh sit 'n roadblock reg voor my deur op
Wat 'n boggerop
Maar ek gee my lyf 'n lekker tyd
Net ek en jy
Hulle sluit my op soos ‘n dier in ‘n hok
Hulle sluit my op soos ‘n dier in ‘n hok
Ooh, hulle sluit my op soos 'n dier in 'n hok
Maar dis net hier waar ek wil bly
Oh sit 'n roadblock reg voor my deur op
Dis 'n boggerop
Komaan gee jou lyf ‘n lekker tyd
Net ek en jy
Oh
Written by: Jan Hoogendyk


