album cover
Superhero
28.139
Afrikaans
Superhero wurde am 20. August 2014 von WM South Africa als Teil des Albums Nooit Oud Raak Nie veröffentlicht
album cover
Veröffentlichungsdatum20. August 2014
LabelWM South Africa
Melodizität
Akustizität
Valence
Tanzbarkeit
Energie
BPM136

Songtexte

[Intro]
Kan ek jou Superman, Batman
Ironman, Spiderman wees?
Ek sal jou oppas in die donker
Vir jou 'n hero wees
[Chorus]
Kan ek jou Superman, Batman
Ironman, Spiderman wees?
Ek sal die wêreld vir jou aanvat
Vir jou 'n hero wees
[Verse 1]
Kan ek jou hero wees
In al die stories wat jy lees?
En elke aand as jy gaan slaap
Is ek die een wat oor jou waak
[Verse 2]
Al slaan die donderweer
Warrelwinde teen jou deur
Sal die held hier binne my
Net soos 'n reus vir jou baklei
[Chorus]
Kan ek jou Superman, Batman
Ironman, Spiderman wees?
Ek sal jou oppas in die donker
Vir jou 'n hero wees
Kan ek jou Superman, Batman
Ironman, Spiderman wees?
Ek sal die wêreld vir jou aanvat
Vir jou 'n hero wees
[Verse 3]
Ek sal jou trane vang
Voor dit rol oor jou wang
Want net een glimlag vir nou
Is al wat ek nodig het van jou
[Verse 4]
Ek sal dit weer en weer bewys
Al word ons oud, al word ons grys
Want ek weet dit is net jy
Dis jy wat 'n hero maak van my
[Chorus]
Kan ek jou Superman, Batman
Ironman, Spiderman wees?
Ek sal jou oppas in die donker
Vir jou 'n hero wees
Kan ek jou Superman, Batman
Ironman, Spiderman wees?
Ek sal die wêreld vir jou aanvat
Vir jou 'n hero wees
[Bridge]
Ek's 'n man, met 'n hart van staal
Wat jou nie sal laat gaan
En vanaand is die aand wat ek
Jou vra
[Chorus]
Kan ek jou Superman, Batman
Ironman, Spiderman wees?
Ek sal jou oppas in die donker
Vir jou 'n hero wees
Kan ek jou Superman, Batman
Ironman, Spiderman wees?
Ek sal die wêreld vir jou aanvat
Vir jou 'n hero wees
Kan ek jou Superman, Batman
Ironman, Spiderman wees?
Ek sal jou oppas in die donker
Vir jou 'n hero wees
Ek sal die wêreld vir jou aanvat
Vir jou 'n hero wees
Written by: Christoph Kotze, Ewald Coleske, Johan Vorster, Riana Nel
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...