Musikvideo

Dikbek Lang Gesig
Schau dir das Musikvideo zu {trackName} von {artistName} an

Vorgestellt in

Credits

PERFORMING ARTISTS
Worsie Visser
Worsie Visser
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Heyneke
Heyneke
Songwriter
Von Tress
Von Tress
Songwriter

Songtexte

Man kyk daai lang gesig, trek daai lippe bietjie terug Dit lyk asof die wereld wil vergaan Ekonomie of politiek, wat is dit wat maak jou siek Die goudprys, of die volk se voort bestaan Lyk jy altyd, so of smile jy onderstebo Of het jy dalk die slegte nuus gehoor Jy lyk tog alte vreeslik, en dit is tog so aansteeklik Lag en lyk tog net 'n bietjie oor Dikbek lang gesig, dikbek lang gesig Jou houding laat slaan mense op die vlug Kyk bietjie om jou rond, en word tog gou gesond Ons is gatvol vir jou dikbek lang gesig Don't worry man be happy, kyk hoeka te veel TV Dit lyk asof die wereld wil vergaan Kyk man jy moet confess, die wereld lei aan stress Maar dis geen rede om in depro in te gaan Wat kan tog so erg wees, wat medisyn kan so sleg wees Elke donker wolk het tog 'n silwer rand Jy lyk tog alte vreeslik, en dit is tog so aansteeklik Ons is gatvol vir jou dikbek lang gesig Dikbek lang gesig, dikbek lang gesig Jou houding laat slaan mense op die vlug Kyk bietjie om jou rond, en word tog gou gesond Ons is gatvol vir jou dikbek lang gesig Dikbek lang gesig, dikbek lang gesig Jou houding laat slaan mense op die vlug Kyk bietjie om jou rond, en word tog gou gesond Ons is gatvol vir jou dikbek lang gesig Dikbek lang gesig, dikbek lang gesig Jou houding laat slaan mense op die vlug Kyk bietjie om jou rond, en word tog gou gesond Ons is gatvol vir jou dikbek lang gesig
Writer(s): Von Tress Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out