Music Video
Music Video
Credits
PERFORMING ARTISTS
ADAM
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Hugo Ludik
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Robin Kielly
Producer
Lyrics
Deur al die jare is ons so geseën
Nog altyd hoop aan die toekoms verleen
Maar ek stik in die oomblik
Ek soek, maar niks maak sin op die oomblik
Dit voel onwerklik dat ons nou hier is
Soveel liefde, het ek iets gemis?
Dit voel bekend hierdie oomblik
Ek het jou nodiger as ooit op die oomblik
Ons trek nou swaar
Ons was al daar
Ons weet hoe om dit deur te maak
Die swaarkry het heelgemaak
Ons trek nou swaar
Maar ons was al daar
Lewenslesse daaruit geleer
Sterker weer teruggekeer
Trek in, word stil, kalmeer
Vir hoe lank moet ek verskoning vra?
Vir hoe lank moet ek die kruis nog dra?
Help my deur hierdie oomblik
Liefde's al wat my kan dra op die oomblik
Ons trek nou swaar
Ons was al daar
Ons weet hoe om dit deur te maak
Die swaarkry het heelgemaak
Ons trek nou swaar
Maar ons was al daar
Lewenslesse daaruit geleer
Sterker weer teruggekeer
Trek in, word stil, kalmeer
Ons was al hier deur en ons het sterker geraak
Die tyd het geleer dat ons dit hier uit sal maak
Word stil en kalmeer
Trek in en kalmeer
Ons trek nou swaar
Maar ons was al daar
Ons weet hoe om dit deur te maak
Die swaarkry het heelgemaak
Ons trek nou swaar
Maar ons was al daar
Lewenslesse daaruit geleer
Sterker weer teruggekeer
Trek in, word stil, kalmeer
Written by: Hugo Ludik

