Credits
PERFORMING ARTISTS
Eloise Cupido
Vocals
Leon Gropp
Guitar
Sean Manley
Keyboards
Jason Moser
Drums
Ricus Nel
Harmonica
COMPOSITION & LYRICS
Leon Gropp
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Sean Manley
Producer
Lyrics
Dis tye soos die wat ons maak wie ons is
Om saam met die wat ons liefhet te kan wees
Kersfeeskoek en braaivleisvuur
Want in hierdie land is dit Sonskynkersfees
Daar's baie om voor dankbaar te wees
So baie om voor dankbaar te wees
Son en see en die somerweer
Want dis Kersfees, dis Kersfees
Na nog 'n jaar is ons weer bymekaar
Want dis Kersfees, dis Kersfees in die somer
Families wat sing om 'n Kersfeesboom
Hande gevat en drome gedroom
Dis Oukersaand, harte vol hoop
En hierdie tyd saam sal geld nie kan koop nie
Daar's baie om voor dankbaar te wees
So baie om voor dankbaar te wees
Son en see en die somerweer
Want dis Kersfees, dis Kersfees
Na nog 'n jaar is ons weer bymekaar
Want dis Kersfees
Dis son en see en somerweer
Want dis Kersfees, dis Kersfees
Na nog 'n jaar is ons weer bymekaar
Want dis Kersfees, dis Kersfees in die somer
Written by: Leon Grobb