Lyrics

Is die liefde dan nou
Regte plek regte tyd
Is die liefde vir jou
Om met jou hart te kan kyk
Vat,
vat die agt en draai hom op sy sy
Wat beteken oneindig vir my
Dit beteken niks nie
Sonder iemand wat jou mis nie
Het jou geroep, en uiteindelik gekry
Ek wil jou nie meer mis nie
Dit is jy of dit is niks nie
Myself verloor
Maar jy het my gekry
Vir ewig
Maal vir ewig
Maal vir ewig ..is dit net jy
Hierdie liefde vir jou
Is meer as liefde vir my
Dit was moeilik tot nou
Om met my hart te kan skryf
Vat,
vat die agt en draai hom op sy sy
Wat beteken oneindig vir my
Dit beteken niks nie
Sonder iemand wat jou mis nie
Het jou geroep, en uiteindelik gekry
Ek wil jou nie meer mis nie
Dit is jy of dit is niks nie
Myself verloor
Maar jy het my gekry
Vir ewig
Maal vir ewig
Maal vir ewig ..is dit net jy
Written by: William Stone Wolf, William Wolfgang Loots
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...