Lyrics
Oh My God My Rots
Die Een waarop ek staan
Net by God vind ek rus van Hom kom my redding
Net Hy is my Rots net Hy is my redding my veilige vesting sodat ek vas vas en stewig staan
Net by God vind ek rus van Hom kom my redding net Hy is my Rots net Hy is my redding
My veilige vesting sodat ek vas vas en stewig staan
In ñ wereld vol geraas so baie mense verskillende valleie
Alles is nie altyd agter mekaar nie
Gedagtes gevul met verwarring wat nie van die Vader is nie
Net by God vind ek rus
Van Hom kom my redding
Net Hy is my Rots net Hy is my Redding my veilige vesting sodat ek vas vas en stewig staan
Net by God vind ek rus van Hom kom my redding net Hy is my Rots net Hy is my Redding my veilige vesting sodat ek vas vas en stewig staan
Ek kan nie om draai nie
Ek kan nie rond kyk nie
Self al word die wapens gevorm
Weet ek dit sal nie voorspoedig wees nie
Want net by God
Net by God vind ek rus
Van Hom kom my redding net Hy is my Rots net Hy is my Redding my veilige vesting sodat ek vas vas en stewig staan Net by God vind ek rus
Van Hom kom my redding net Hy is my Rots net Hy is my Redding my veilige vesting sodat ek vas vas en stewig staan
Oh God is my Redding
En my krag
Hy is my Rots
My sterkte
God is my toevlug
My God My Rots
Written by: Abdul Khaliq Sochop