Créditos
PERFORMING ARTISTS
Francois van Coke
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Francois Badenhorst
Composer
Jedd Kossew
Songwriter
Rudolf Willemse
Songwriter
Letras
Wolke gooi skaduwees dis snaakse weer
Die reuk van my huur motor wat my irriteer
Die lug is droog en ek is onwelkom hier
Ek is ver van die huis af
Alleen en ver van die huis af
Op pad nêrens heen
Verander vervreemd
En ek is siek daarvan
Die wêreld is mal
Kompleks en kwesbaar
Mense wat oor mekaar val
Die wêreld is mal
Jy is uit die uitsondering
Want die wêreld is mal
Ek kon dit nie doen sonder jou nie
Die weer wat my windverwaai
Oop ruit laat die insekte in
En jy het my gered
Voor ek geweet het ek het redding nodig
Alweer te ver van die huis af
Op pad nêrens heen
Verander vervreemd
En ek is siek daarvan
Die wêreld is mal
Kompleks en kwesbaar
Mense wat oor mekaar val
Die wêreld is mal
Jy is die uitsondering
Want die wêreld is mal
Ek het jou nodig nes jy is
Daar is genoeg hier vir my
Op hierdie aarde nes jy is
Nes jy is nes jy is
Die wêreld is mal
Kompleks en kwesbaar
Mense wat oor mekaar val
Die wêreld is mal
Jy is die uitsondering
Want die wêreld is mal
Want die wêreld is mal
Want die wêreld is mal
Written by: Francois Badenhorst, Jedd Ralph Kossew, Rudolph Willemse

