album cover
Mos
2,127
Afrikaans
Mos fue lanzado el 22 de marzo de 2019 por Dirk Van Der Westhuizen Records como parte del álbum Sexy Vi My
album cover
Fecha de lanzamiento22 de marzo de 2019
Sello discográficoDirk Van Der Westhuizen Records
Melodía
Nivel de sonidos acústicos
Valence
Capacidad para bailar
Energía
BPM139

Créditos

ARTISTAS INTÉRPRETES
Dirk Van Der Westhuizen
Dirk Van Der Westhuizen
Voces, Voz principal
COMPOSICIÓN Y LETRA
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Autoría
PRODUCCIÓN E INGENIERÍA
Ferdinand Skead
Ferdinand Skead
Producción

Letra

[Verse 1]
Ons gaan mal mos, raak bietjie los mos tot in die kosmos
Kuier, lekker tye en ons gaan bietjie bos mos
Maak nog 'n vuur mos, yskoue bier mos
Kuier, lekker tye en ons bly in die sop
Raak 'n bietjie mal in die kop, dink jy ekke wil dit stop?
[Verse 2]
Iemand roep vir De Vos, hy is weer los mos
Ons gaan kuier vanaand ons weet ons kan mos
[Verse 3]
'n Klapsoen op die wang is lekker
Niemand kan hom gee soos ekke
Daar is soveel lekker bekke
My probleem is hoe kies ek net een
Hoe kies ek net een
[Verse 4]
'n Vasdans is vir my die beste
Sokkie my van Oos tot Weste
Kies vir my tussen al die res
Dis ek wat daardie dors gaan les in jou
Die dors gaan les in jou
[Verse 5]
Ons gaan mal mos, raak bietjie los mos, tot in die kosmos
Kuier, lekker tye en ons gaan bietjie bos mos
Maak nog 'n vuur mos, yskoue bier mos
Kuier, lekker tye en ons bly in die sop
Raak 'n bietjie mal in die kop, dink jy ekke wil dit stop?
[Verse 6]
Iemand roep vir De Vos, hy is weer los mos
Ons gaan kuier vanaand ons weet ons kan mos
[Verse 7]
'n Liefie lyfie, diefie duifie
Ons is mos nie by 'n rave nie
Hou my vas maar nie te styf nie
Sing dan saam op hierdie wysie
Op hierdie wysie
[Verse 8]
Ons gaan mal mos, raak bietjie los mos tot in die kosmos
Kuier, lekker tye en ons gaan bietjie bos mos
Maak nog 'n vuur mos, yskoue bier mos
Kuier, lekker tye en ons bly in die sop
Raak bietjie mal in die kop, dink jy ekke wil dit stop?
[Verse 9]
Iemand roep vir De Vos hy is weer los mos
Ons gaan kuier vanaand, ons weet ons kan mos
[Verse 10]
Ons gaan mal mos, raak bietjie los mos tot in die kosmos
Kuier, lekker tye en ons gaan bietjie bos mos
Maak nog 'n vuur mos, yskoue bier mos
Kuier, lekker tye en ons bly in die sop
Raak 'n bietjie mal in die kop, dink jy ekke wil dit stop?
[Verse 11]
Iemand roep vir De Vos, hy is weer los mos
Ons gaan kuier vanaand, ons weet ons kan mos
Kan mos
Kan mos
Written by: Johan Oberholzer
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...