Créditos

Artistas intérpretes
Piet Botha
Piet Botha
Intérprete
COMPOSICIÓN Y LETRA
Piet Botha
Piet Botha
Autoría
Producción e ingeniería
Lanie Van Der Walt
Lanie Van Der Walt
Producción

Letra

Jou liefde nes hierdie somer
Is maar 'n oomblik in die wind
En nou het jou hart
'n Ander seisoen gevind
En haar naam is winter
En koud is haar hart
En buite my venster
Begin dit reën op die Richmondstraat
Maar ek wonder waar is jy nou?
Waar is jy heen?
Waar is jy nou?
Wat gedans het in die reën
Hier onder op die Richmondstraat
Werk die meisie dwarsdeur die nag
En somtyds dan bring jy vir my
'n Beker met salf
Jy moet nooit nee sê
Vir die gunste van mevrou
En ek sal ook enigiets doen
Net om nie van jou te onthou
Maar ek wonder waar is jy nou?
Waar is jy heen?
Waar is jy nou?
Wat gedans het in die reën
Haar naam is Juanita
En sy kom van 'n vreemde land
En vroeg in die môre
Leer sy my om te verstaan
En dit is vir my so mooi
Hierdie taal wat sy praat
My Spaanse engel
Woon op die Richmonstraat
Maar ek wonder waar is jy nou?
Waar is jy heen?
Waar is die engel wat gedans het in die reën?
Written by: J P Botha
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...