Video musical

VAN PLETZEN & DROOMSINDROOM - As die wêreld groter was
Mira el video musical de {trackName} de {artistName}

Incluido en

Créditos

PERFORMING ARTISTS
Droomsindroom
Droomsindroom
Performer
Peach van Pletzen
Peach van Pletzen
Performer
Pierre-Henri van Pletzen
Pierre-Henri van Pletzen
Lead Vocals
Matthieu Auriacombe
Matthieu Auriacombe
Synthesizer
COMPOSITION & LYRICS
Pierre-Henri van Pletzen
Pierre-Henri van Pletzen
Songwriter
Matthieu Auriacombe
Matthieu Auriacombe
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Peach van Pletzen
Peach van Pletzen
Producer
Nax
Nax
Producer

Letra

Op 'n ander tyd op 'n ander plek 'N Ander jy en 'n ander ek Dieselfde koel deur 'n nuwe kerk In 'n ander wereld kan ons dalk werk As die wereld net groter was As die wereld net groter was As die wereld net groter was Ons koppe kleiner was Sou ons dalk wees nie was As die wereld net groter was As die wereld net groter was Ons egos kleiner was Sou ons dalk wees nie was As die wereld net groter was As liefde blom sal liefde bloei Ek wens ek kon net saam jou groei Al wat ek ken is 'n skaduwee 'N Ouer jy maar lief ek sien jou weer As die wereld net groter was Ons koppe kleiner was Sou ons dalk wees nie was As die wereld net groter was As die wereld net groter was Ons egos kleiner was Sou ons dalk wees nie was As die wereld net groter was As die wereld net groter was Ons koppe kleiner was Sou ons dalk wees nie was As die wereld net groter was As die wereld net groter was Ons egos kleiner was Sou ons dalk wees nie was As die wereld net groter was
Writer(s): Matthieu Auriacombe, Pierre-henri Van Pletzen Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out