Créditos
ARTISTAS INTÉRPRETES
Déard
Piano
COMPOSICIÓN Y LETRA
Deard Erasmus
Autoría
PRODUCCIÓN E INGENIERÍA
Déard
Producción
Letra
[Verse 1]
Na elke helder dag
Volg 'n stille nag op die einde
My siel raak weg
Tussen die skare waar ek myself vind
[PreChorus]
Dis net in my kop
Klomp stemme opgesom
Maar ek klim nog berge en duine
In die donkerte, kry al jou vrese lig
En stemme en lewe en arms en bene en-
[Chorus]
Ek raak
Weg in-
Die musiek as ek my oë toemaak
Ek raak
Weg in-
Die musiek as ek my oë toemaak
[Verse 2]
En dis die helder dae
Waar ek alleen kan staan
Tussen die groepe van mense
Ek staan hier met wense
En skare met grense
Raak weg met die stemme
Hulle sê "jy mors net jou tyd"
[PreChorus]
Dis net in my kop
Klomp stemme opgesom
Maar ek klim nog berge en duine
In die donkerte, kry al jou vrese lig
En stemme en lewe en arms en bene en-
[Chorus]
Ek raak
Weg in-
Die musiek as ek my oë toemaak
Ek raak
Weg in-
Die musiek as ek my oë toemaak
[Verse 3]
En ek weet, ek weet
Dis tyd om groot te word
Die realiteit in my sê die is ongesond
Om jou kop te los tussen skare en chaos
En musiek wat so raas
Al my vriende is vals
En ek weet, ek weet
Daar's 'n tyd en 'n plek
Om te leer deur seer
Die waarheid
Maar ek is so gatvol
Vir 'n handvol
Vir leuens waarvoor ek val
Weereens is my bek vol
Dat stilte my invul
[Chorus]
Ek raak
Weg in-
Die musiek as ek my oë toemaak
Ek raak
Weg in-
Die musiek as ek my oë toemaak
Written by: Deard Erasmus

