album cover
Tevrede
album cover
Tevrede fue lanzado el 20 de marzo de 2026 por CoolerBox Records como parte del álbum Huistoe
ÁlbumHuistoe
Released20 de marzo de 2026
Sello discográficoCoolerBox Records
BPM127
Melodía
Nivel de sonidos acústicos
Valence
Capacidad para bailar
Energía

Letra

[Verse 1]
Soos 'n styl uit die ou tyd
Daar's niks soos solide grond nie
Net toe jy om kyk
By daai fees daar onder in die Kaap
[Verse 2]
Kyk al die jare
Soos ekkit dink het jy dit al gesê
Ons mik uit die heup uit
Wat meer wil ons dan hê?
[Chorus]
En so voel tevrede
Solank jy net hier voor my staan
Al val hierdie plek uit mekaar
En so voel tevrede
Geen planne, geen bestemming
Geen ander, jy's die rede
So voel tevrede
[Verse 3]
Onthou jy die dae
Toe dit donker was en jou glimlag
Kon alles bedaar
En die bank het als gevat, nie 'n sent in my rekening gehad
[Verse 4]
Langs my gestaan, jy was hier
Jy was altyd daar
Dis nie waarheen nie, maar saam met wie jy gaan
[Chorus]
En so voel tevrede
Solank jy net hier voor my staan
Al val hierdie plek uit mekaar
En so voel tevrede
Geen planne, geen bestemming
Geen ander, jy's die rede
So voel tevrede
[Verse 5]
So voel tevrede
Tevrede
So voel tevrede
Tevrede
[Chorus]
En so voel tevrede
Solank jy net hier voor my staan
Al val hierdie plek uit mekaar
En so voel tevrede
So voel tevrede
Geen planne, geen bestemming
Geen ander, jy's die rede
So voel tevrede
Written by: Francois Christian Roux, Lourens Johannes Rothman, Storm Theuns Opperman
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...