Video musical
Video musical
Créditos
ARTISTAS INTÉRPRETES
Heinz Winckler
Intérprete
COMPOSICIÓN Y LETRA
Heinz Winckler
Letra
Don Kelly
Letra
Marc Brendon
Letra
Letra
Tyd vlieg vinnig by ons verby
Elke oomblik is 'n skat vir jou en my
Maak nie saak waar ek is saam met jou nie
Ons sê te veel eendag as ek groot is
Maar wat as ons dan uitmis op hier en nou
Van uitstel gaan daar afstel kom, gryp die dag gou
Vier-en-twintig, sewe, drie, ses, vyf
Elke sekonde van die dag wil ek beskryf
Hoe lief ek is vir jou
Vier-en-twintig, sewe, drie, ses, vyf
Elke kans wat ek kan kry
Wil ek jou wys hoe lief ek is vir jou, vir jou
Vier seisoene, week twee-en-vyftig
Die horlosie se wyser tik net voort
Ek wens dinge kan 'n bietjie minder jaag, soos dit hoort
As 'n tydmasjien moontlik was
Sou ek net belangstel indien dit vir my
Nog 'n paar minute kwaliteit saam met jou kan gee
Vier-en-twintig, sewe, drie, ses, vyf
Elke sekonde van die dag wil ek beskryf
Hoe lief ek is vir jou
Vier-en-twintig, sewe, drie, ses, vyf
Elke kans wat ek kan kry
Wil ek jou wys hoe lief ek is vir jou
Ek wens ek was 'n towenaar
Dan maak ek elke liewe jaar 'n skrikkeljaar
Om 'n hele ekstra dag te kry om by jou te bly
Vier-en-twintig, sewe, drie, ses, vyf
Elke sekonde van die dag wil ek beskryf
Hoe lief ek is vir jou
Vier-en-twintig, sewe, drie, ses, vyf
Elke sekonde van die dag wil ek beskryf
Hoe lief ek is vir jou
Vier-en-twintig, sewe, drie, ses, vyf
Elke kans wat ek kan kry
Wil ek jou wys hoe lief ek is vir jou
Vir jou, vir jou
Vir jou, vir jou
Written by: Don Kelly, Heinz Winckler, Marc Brendon