album cover
Die Onse Vader
album cover
Die Onse Vader fue lanzado el 8 de noviembre de 2013 por Select Musiek como parte del álbum Lig Jou Stem Op!
8 de noviembre de 2013
Sello discográficoSelect Musiek
Melodía
Nivel de sonidos acústicos
Valence
Capacidad para bailar
Energía

Letra

Ons Vader wat in die hemel is
Laat U naam geheilig word
Ons Vader wat in die hemel is
Laat U naam geheilig word
U koninkryk kom
U wil geskied op aarde net soos in die hemel
Gee ons vandag ons daaglikse brood
En vergewe ons sond net soos ons ook vergewe
En lei ons nie in die versoeking nie
Maar verlos ons van die bose
Aan U behoort die koninkryk en die almag en die heerlikheid
Vir altyd
Aan U behoort die koninkryk en die almag en die heerlikheid
Vir altyd
Amen
Written by: Arr: Martin Lane
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...