Clip vidéo
Clip vidéo
Crédits
INTERPRÉTATION
Steve Hofmeyr
Interprète
COMPOSITION ET PAROLES
Des Lindberg
Paroles/Composition
Louis Combrinck
Paroles/Composition
PRODUCTION ET INGÉNIERIE
Kevin Kruger
Production
Paroles
Langs 'n groendoringboom sit 'n kêrel en droom, sy gedagtes hoog in die takke
En hy droom van 'n plaas sonder 'n enkele baas waar 'n man werk, hande in die sakke
En hy droom van 'n land waar die branders brand en die trekkers trek tesame
En 'n brandewyndam waar die lammers lam en die ministers menis vir die vale
Die gezoem van die bye en die lekker turksvye
Die soda spuit fonteine
Waar die springbokke spring en die blesbokke bles
En die boerbokke boer in die berge
Die gesis van die slange teen die wildberghange
Waar die krokodille krok met die tande
En die likkewane lik en die aasvoëls aas
En die knorhane knor in die kranse
Alright, vertel my van die toktokkies
(Die getok van tokkies en appelliefiebossies
Die verskyning van die hasies se pote
Waar die blikskottels blik en die pikkewyne pik
Ons is almal ons dieselfde bote)
Die gezoem van die bye en die lekker turksvye
Die soda spuit fonteine
Waar die springbokke spring en die blesbokke bles
En die boerbokke boer in die berge
Written by: Des Lindberg, Louis Combrinck


