Paroles

As ons kon terug vat wat ons sê Woorde wat soos klippe in ons harte lê Hoekom maak ons seer En doen dit keer op keer Hierdie dans het ons al moeg gedans Omgedraai altyd 'n tweede kans Hoekom stamp ons kop Wanneer gaan dit stop So sit 'n bietjie Springsteen op die radio Laat die ou dae vir oulaas aan ons vas kan klou Betty, Davis eyes dat ons saam kan sing En 'n nuwe bottel wyn op 'n weer begin Sê my mamma Het jy my nou lief Kom ons voel weer bietjie jonk Kom ons raak weer verlief Sê my mamma Al word ons oud Sal ons vire aanhou brand In 'n wêreld koud Want jy is waar jou hart is, en jou hart is my huis Kom ons dans weer om die tafel in ons ou kombuis Want jy is waar jou hart is, en jou hart is my huis Kom ons dans weer om die tafel in ons ou kombuis Die lewe kan ook soms vir jou 'n grondpad gee Al is ek kaalvoet, ek loop hom weer Elke afdraai pad, lei my na jou hart Jou hand in myne is hoe dit hoort Ek en jy vir altyd want soort soek soort Jy's my donkerwolk, se goue rand So sit 'n bietjie Springsteen op die radio Laat die ou dae vir oulaas aan ons vas kan klou Betty Davis Eyes dat ons saam kan sing En 'n nuwe bottel wyn op 'n weer begin Sê my mamma Het jy my nou lief Kom ons voel weer bietjie jonk Kom ons raak weer verlief Sê my mamma Al word ons oud Sal ons vire aanhou brand In 'n wêreld koud Want jy is waar jou hart is, en jou hart is my huis Kom ons dans weer om die tafel in ons ou kombuis Want jy is waar jou hart is, en jou hart is my huis Kom ons dans weer om die tafel in ons ou kombuis Sê my mamma Het jy my nou lief Kom ons voel weer bietjie jonk Kom ons raak weer verlief Sê my mamma Al word ons oud Sal ons vire aanhou brand In 'n wêreld koud Jy is waar jou hart is, en jou hart is my huis Kom ons dans weer om die tafel in ons ou kombuis Want jy is waar jou hart is, en jou hart is my huis Kom ons dans weer om die tafel in ons ou kombuis Want jy is waar jou hart is, en jou hart is my huis Kom ons dans weer om die tafel in ons ou kombuis
Writer(s): Christoph Kotze, Danny Smoke, Jo Engelbrecht, Jacques Mouton, Heinrich Gunter Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out