Apparaît dans
Titres les plus populaires de Ghapi
Titres similaires
Crédits
INTERPRÉTATION
Ghapi
Chant
COMPOSITION ET PAROLES
Ghapi
Composition
Johan Vorster
Composition
Christoph Kotze
Composition
PRODUCTION ET INGÉNIERIE
Murray Lubbe
Production
Paroles
Twee uur in die oggend het die mis verdwyn
Die vyand het soos skadu's in die maan verskyn
My hart het geklop, want ek het geweet, dis oorlog
Soos Goliat wat troon, en voor Dawid staan
Of Pretorius op sy knieë wat voor God moes gaan
Here, hier's 'n oormag wat hier voor my staan
Wat ookal gebeur, ek weet waarheen ek gaan
My vrou en my kinders is waarvoor ek veg
Die grond onder my voete, is my volk se reg
My are is geweef in 'n koringland
Vir 'n oomblik sien ek weer
Hoe staan ons hand aan hand
Die dreun van die dromme wat my oor verdoof
Ek is nie meer bang nie, ek het net geloof
My hart klop in my keel
Ek wag vir die woord, dis oorlog
Laat Goliat kom, die Dawid binne my is reg vir hom
Siener het dit lank terug opgesom
Kom ons staan nou saam as een groot volk
Laat Goliat kom (Woah-hoo, woah-hoo, woah-hoo)
Laat Goliat kom (Woah-hoo, woah-hoo, woah-hoo)
Siener het gesê as die ys gaan smelt
Met die inval in Europa deur die immigrant
Die weste vir die ooste teen sy wapens kant
Die boere volke steier onder Baäl se hand
Die skrif is aan die muur, en as jy wakker word
Ons volk is in die middel van 'n massa moord
Die helde wat ons was, sal ons weer moet word
Die tyd sal vir ons wys, dis oorlog
Laat Goliat kom, die Dawid binne my is reg vir hom
Siener het dit lank terug opgesom
Kom ons staan nou saam as een groot volk
Laat Goliat kom, die Dawid binne my is reg vir hom
Siener het dit lank terug opgesom
Kom ons staan nou saam as een groot volk
Laat Goliat kom (Woah-hoo, woah-hoo, woah-hoo)
Laat Goliat kom (Woah-hoo, woah-hoo, woah-hoo)
(Woah-hoo, woah-hoo, woah-hoo)

Writer(s): Johan Vorster, Christoph Kotze, Ghapi
Lyrics powered by www.musixmatch.com