म्यूज़िक वीडियो
म्यूज़िक वीडियो
क्रेडिट्स
PERFORMING ARTISTS
Kurt Darren
Vocals
Dirk van Niekerk
Keyboards
Josh Oosthuizen
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Kurt Darren
Songwriter
Don Kelly
Songwriter
Dan Green
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Producer
गाने
[Verse 1]
Afrikaans is alles vir my
[Verse 2]
Hoe sê ‘n mens dis lekker in ‘n ander taal?
So lekker soos ‘n liedjie as die ritme val
Sê dit soos dit is, ja
Ja, ons taal is mooi
[Verse 3]
Rol van die tong af altyd sag op die oor
My huis is by my hart as ek dit om my hoor
Sê dit soos dit is, ja
Ja, ons taal is mooi
[Verse 4]
Ons kan sing en ons kan dans, ja
Ons maak ons eie goeie tye
Ons het musiek wat aan jou hart vat
Ons kan ‘n hond uit ‘n bos uit kuier
[Verse 5]
Afrikaans, Afrikaans is alles vir my
Afrikaans, Afrikaans is alles
Die taal waarin ek drome droom
Die taal wat deur my are stroom
Afrikaans is alles vir my
[Verse 6]
Ek hoor dit as die sekelbosvure brand
Klink soos geelvet-biltong gekerf met die hand
Sê dit soos dit is, ja
Ja, ons taal is mooi
[Verse 7]
Saam sing by ‘n fees of by ’n sokkie-dans
Dis lekker om te lewe in Afrikaans
Sê dit soos dit is, ja
Ja, ons taal is mooi
[Verse 8]
Ons kan sing en ons kan dans, ja
Ons maak ons eie goeie tye
Ons het musiek wat aan jou hart vat
Ons kan ‘n hond uit ‘n bos uit kuier
[Verse 9]
Afrikaans, Afrikaans is alles vir my
Afrikaans, Afrikaans is alles
Die taal waarin ek drome droom
Die taal wat deur my are stroom
Afrikaans is alles vir my
[Verse 10]
Ons kan sing en ons kan dans, ja
Ons maak ons eie goeie tye
Ons het musiek wat aan jou hart vat
Ons kan ‘n hond uit ‘n bos uit kuier
[Verse 11]
Ons kan sing (Ja, ons kan sing)
En ons kan dans, ja (En ons kan dans, ja)
Ons maak ons eie goeie tye (Eie goeie tye)
Ons het musiek wat aan jou hart vat
Waar die kranse antwoord gee (Kranse antwoord gee)
[Verse 12]
Afrikaans, Afrikaans is alles vir my (Alles vir my)
Afrikaans, Afrikaans is alles
Die taal waarin ek drome droom
Die taal wat deur my are stroom
Afrikaans is alles vir my
Afrikaans is alles vir my
Written by: Dan Green, Don Kelly, Kurt Darren

