म्यूज़िक वीडियो
म्यूज़िक वीडियो
क्रेडिट्स
PERFORMING ARTISTS
M Harmse
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
M Harmse
Composer
星雲大師
Lyrics
李国深
Arranger
PRODUCTION & ENGINEERING
李国深
Recording Engineer
गाने
[Verse 1]
In hierdie wereld, is die gewers die rykes
In hierdie wereld, word die suiniges arm
Al is dit makliker om te hou as gee
Sonder saai, wie sal vrugte maai
In hierdie wereld, is die gewers die rykes
In hierdie wereld, word die suiniges arm
Om te skenk is die pragtigste gebaar
Om te skenk is die pragtigste gebaar
[Verse 2]
Van die lewe
Om te skenk is die begin
Van harmonie op aarde
Om n mooi woordjie vir n ander te se
En altyd n vriendelike glimlag te he
Om waarlik vir iemand omte gee
En n goeie daad op iemand bestee
Nie n beloning of reputasie te vereis nie
Want egte liefdadighied het geen prys nie
In hierdie wereld, is vrygewenheid skaars
In hierdie wereld, die waarde onverstaanbaar
Moenie net jou weggooi goed wil deel nie
Gee wat jy self die meeste begeer
Gee aan ander die sorg wat hul benodig
Gee die krag, durf en siels gemoed
[Verse 3]
Om n mooi woordjie vir n ander te se
En altyd n vriendelike glimlag te he
Om waarlik vir iemand omte gee
En n goeie daad op iemand bestee
Nie n beloning of reputasie te vereis nie
Want egte liefdadighied het geen prys nie
[Verse 4]
In hierdie wereld, is die gewers die rykes
In hierdie wereld, word die suiniges arm
Al is dit makliker om te hou as gee
Sonder saai, wie sal vrugte maai
In hierdie wereld, is die gewers die rykes
In hierdie wereld, word die suiniges arm
[Verse 5]
Om n mooi woordjie vir n ander te se
En altyd n vriendelike glimlag te he
Om waarlik vir iemand omte gee
En n goeie daad op iemand bestee
Nie n beloning of reputasie te vereis nie
Want egte liefdadighied het geen prys nie
[Verse 6]
Onbaatsugtighied lewer voorspoed
Jou omstandighede goedin oorvloed
Onderstuening sal kom,as die nood sou druk
Ruimhartig sal jou lei na volmaakte geluk
[Verse 7]
Om n mooi woordjie vir n ander te se
En altyd n vriendelike glimlag te he
Om waarlik vir iemand omte gee
En n goeie daad op iemand bestee
Nie n beloning of reputasie te vereis nie
Want egte liefdadighied het geen prys nie
Written by: M Harmse, 星雲大師