Lirik
[Verse 1]
Dagbreek
Met die soet
Soos oomblike wat net behoort in 'n boek
Van nagskuil
Tot die opbrings
Soms skyn die son op my gesig
[Verse 2]
Sy bring lewe
Sy bring rede
[Chorus]
En hier kom die reën
Vroegtydig bestel
Net betyds vir die omswaai
Net betyds gebel
[Verse 3]
En sy kom huistoe
Sy kom huistoe
[Verse 4]
Ek sien al hier
Ure van ons tyd
'n Lewe wat aansluit
Ek by haar
En sy by my
Die hele wêreld kan maar verby gly
[Verse 5]
Sy bring die rede
Sy bring lewe
Vir my
[Chorus]
En hier kom die reën
Vroegtydig bestel
Net betyds vir die omswaai
Net betyds gebel
[Verse 6]
Want sy kom huistoe
Sy kom huistoe
Written by: Storm Opperman