Video Musik

Groenblare
Tonton video musik {trackName} dari {artistName}

Ditampilkan Di

Dari

PERFORMING ARTISTS
Worsie Visser
Worsie Visser
Performer
COMPOSITION & LYRICS
C. Blignaut
C. Blignaut
Songwriter

Lirik

Ou Pieta was 'n wewenaar, o, so diep in die sestig jaar Sy vrou was skaar drie maande dood, toe was ou Pieta weer innie nood Want 'n ou bok like mos groen blare, groen blare, groen blare Want 'n ou bok like mos groen blare, hul tanne is mos klaar O, om weer 'n vrou te kry, dit het ou Pieta rond laat ry Dit ry ook hie' en dit ry ook da', om die ou te sien spog, was alte naar Want 'n ou bok like mos groen blare, groen blare, groen blare Want 'n ou bok like mos groen blare, hul tanne is mos klaar Die dag by die begrafnis van sy vrou, toe was ou Pieta amper flou Sy verdriet was groot, sy hart so seer, in die graf wou hy spring, hulle moes net keer Want 'n ou bok like mos groen blare, groen blare, groen blare Want 'n ou bok like mos groen blare, hul tanne is mos klaar Hy trou toe met 'n spoggerige ding, koop vir haar 'n diamant ring Die ou was die ene vlam en vuur, maar 'n rukkie daarna was hy oor die muur Want 'n ou bok like mos groen blare, groen blare, groen blare Want 'n ou bok like mos groen blare, hul tanne is mos klaar Want 'n ou bok like mos groen blare, groen blare, groen blare Want 'n ou bok like mos groen blare, hul tanne is mos klaar
Writer(s): Chris Blignaut Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out