Video musicale
Video musicale
Crediti
PERFORMING ARTISTS
Die Heuwels Fantasties
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Die Heuwels Fantasties
Songwriter
Testi
'n Bietjie hoop is al wat mens kort
Ietsie om aan vas te klou
'n Wrede-wonderlike wedstryd, dis maar hoe hy loop
Almal se korrels loop een of ander tyd by die uurglas uit
'n Bietjie hoop
Net 'n bietjie hoop
Maak jou hart se hekke oop
Maak jou hart se hekke oop
Maak jou hart se hekke oop
'n Bietjie hoop, mos al wat mens kort
Maak jou hart se, maak jou hart se hekke oop
'n Klein bietjie hoop is al wat mens kort
Ietsie om aan vas te klou
En as dit is hoe hy loop, hou my regop
Lig soos 'n veer, onverganklik soos die grond
Maak jou hart se hekke oop
Maak jou hart se hekke oop
'n Bietjie hoop, mos al wat mens kort
Maak jou hart se, maak jou hart se hekke oop
Maak jou hart se hekke oop
Kan nie kla nie
Kan nie kla nie
Kan nie kla nie
Kan nie nou stilstaan nie
Kan nie kla nie
Kan nie kla nie
Jy moet kruip voor jy loop
Maak jou hart se hekke oop
Maak jou hart se hekke oop
Maak jou hart se hekke oop
'n Bietjie hoop, mos al wat mens kort
Maak jou hart se, maak jou hart se hekke oop
Maak jou hart se hekke oop
Maak jou hart se hekke oop
'n Bietjie hoop is al wat mens kort
Ietsie om aan vas te klou
En as dit is hoe hy loop, hou my regop
Lig soos 'n veer, onverganklik soos die grond
Written by: Die Heuwels Fantasties


