Video musicale

Crediti

COMPOSITION & LYRICS
Van Coke Kartel
Van Coke Kartel
Songwriter

Testi

Maak seker jys gereed vir die verwonge gesigte Stil swaaie maar ons probeer luister Dis oor almal wat al jare vrees Altyd gereed vir die ongelukkige einde Ons hoor dit oor en oor en oor en oor Dit gaan die einde van die wêreld wees Ons sal altyd die einde vrees Dit gaan die einde van die wêreld wees Maak jou sluise oop en laat die duiwels baklei oor jou. Moenie dadelik begin huil nie Ek slaan my oë na die Hemele op Vergader saam terwyl ons nog kan En ons nog mekaar kan hoor Gebruik jou stem as daar nog tyd is Gebruik dit oor en oor en oor en oor en oor Dit gaan die einde van die wêreld wees Ons sal altyd die einde vrees Dit gaan die einde van die wêreld wees Maak jou sluise oop en laat die duiwels, Maak jou sluise oop en laat die duiwels baklei oor jou. Baklei oor jou! Krap die kors van jou lippe af Jou longe klap hande. Maak seker jys gereed vir die verwonge gesigte. Stil swaaie maar ons probeer luister. Ons sal altyd die einde vrees Dit gaan die einde van die wêreld wees Dit gaan altyd die einde wees Die einde van die wêreld wees Maak jou sluise oop en laat die duiwels, Maak jou sluise oop en laat die duiwels, Maak jou sluise oop en laat die duiwels baklei oor jou. Baklei oor jou! Krap die kors van jou lippe af. Jou longe klap hande. Maak seker jys gereed vir die verwonge gesigte. Stil swaaie maar ons probeer luister
Writer(s): Francois Badenhorst, Wynand Myburgh, Jedd Kossew, Jason Oosthuizen Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out