album cover

Fairytale

18.227Afrikaans2017
album cover
Fairytale è stato pubblicato il 14 marzo 2017 da WM South Africa come parte dell'album #OnsWilEnOnsKan
Data di uscita14 marzo 2017
EtichettaWM South Africa
BPM101
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia

Testi

[Verse 1]
Amper slaaptyd, ek's wawyd wakker want ek bly vir jou kyk
Spieëltjie, spieëltjie aan die wand, wie's die mooiste in land?
Jy weet dis jy
Ek lees 'n storie van mense in 'n verweg land en hoor hier
Hulle jaag 'n prins want hy wil die prinses vir hom kry en my prinses is jy
[PreChorus]
Ek kan nie lekker slaap, my
Verbeelding hardloop weg en jy
Bly my drome my verlei, jy, jy
[Chorus]
Mooi soos Cindarella, ogies net soos Ella
Rooikappie se slimkop, kan ons nie maar net op
'n Spierwit perd klim en in die sonsak in?
Ons fairytale begin
Jou lippe van Sneeuweitjie, hare van 'n meisie
Wie in 'n toring bly, so gooi dit af vir my
Sodat ek op kan klim en true love's kiss vir jou kan bring
En ons fairytale begin
[Verse 2]
Dis amper twaalf uur, as die klok slaan hoop ek jy is nog hier
Ligte af en nou's dit fluit, fluit, fluit, my storie's uit, uit, uit, jy weet dis jy
[PreChorus]
Ek kan nie lekker slaap, my
Verbeelding hardloop weg en jy
Bly my drome my verlei, jy, jy
[Chorus]
Mooi soos Cindarella, ogies net soos Ella
Rooikappie se slimkop, kan ons nie maar net op
'n Spierwit perd klim en in die sonsak in?
Ons fairytale begin
Jou lippe van Sneeuweitjie, hare van 'n meisie
Wie in 'n toring bly, so gooi dit af vir my
Sodat ek op kan klim en true love's kiss vir jou kan bring
En ons fairytale begin
[Bridge]
Amper slaaptyd, ek's wawyd wakker want ek bly vir jou kyk
Spieëltjie, spieëltjie aan die wand, wie's die mooiste in die land
Jy weet dis jy
[Chorus]
Mooi soos Cindarella, ogies net soos Ella
Rooikappie se slimkop, kan ons nie maar net op
'n Spierwit perd klim en in die sonsak in?
Ons fairytale begin
Jou lippe van Sneeuweitjie, hare van 'n meisie
Wie in 'n toring bly, so gooi dit af vir my
Sodat ek op kan klim en true love's kiss vir jou kan bring
En ons fairytale begin
Written by: Johan Oberholzer

Footer Shazam

Seleziona lingua:
Google Play Store
Apple App Store
Chrome Web Store
Galaxy Store

Seguici

Loading...