album cover
Ek Soek
863
Afrikaans
Ek Soek è stato pubblicato il 14 aprile 2017 da Select Musiek come parte dell'album Hy Loop Oop
album cover
Data di uscita14 aprile 2017
EtichettaSelect Musiek
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia
BPM

Testi

Ek soek nou al lank genoeg
Vir iemand wat net iets aan my hart kan doen
So ek stuur my lysie uit
Kom ons sien wat die wêreld terugstuur vir my
Ek soek iemand om my uit te daag
Iemand wat ook blindelings deur die lewe jaag
Ek soek lekker lag en lekker speel
Iemand wat geluk en hartseer met my deel
Ek soek daai vonke
Ek soek lag tot ons val, gesels regdeur die aand
Soen in die reën en dans onder die maan
Soek altyd nog een soen
Soek iemand wat simpel goed saam my doen
Ek soek laf wees, mal wees, baie lag
Ek soek iemand sterk, maar iemand sag
Maar wat ek die graagste sal wil kry
Is iemand wat ook lief is vir my
Almal sê jy vind haar as jy ophou soek
So wêreld, ek sit terug, jy kan maar jou ding doen
Solank sy ook heel naweek in die bed wil bly
Pizza eet, pajamas dra en movies kyk, yeah
Ek soek daai vonke
Ek soek lag tot ons val, gesels regdeur die aand
Soen in die reën en dans onder die maan
Soek altyd nog een soen
Soek iemand wat simpel goed saam my doen
Ek soek laf wees, mal wees, baie lag
Ek soek iemand sterk, maar iemand sag
Maar wat ek die graagste sal wil kry
Is iemand wat ook lief is vir my
Iemand wat wil bly vir die langpad
Iemand wat die donker kan wegvat
Iemand vir 'n eensame hart
Ek soek lag tot ons val, gesels regdeur die aand
Soen in die reën en dans onder die maan
Soek altyd nog een soen
Soek iemand wat simpel goed saam my doen
Ek soek laf wees, mal wees, baie lag
Ek soek iemand sterk, maar iemand sag
Maar wat ek die graagste sal wil kry
Is iemand
Ek soek lag tot ons val, gesels regdeur die aand
Soen in die reën en dans onder die maan
Soek altyd nog een soen
Soek iemand wat simpel goed saam my doen
Ek soek laf wees, mal wees, baie lag
Ek soek iemand sterk, maar iemand sag
Maar wat ek die graagste sal wil kry
Is iemand wat ook lief is vir my
Iemand wat ook lief is vir my
Written by: Vaughan Gardiner
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...