album cover
Hout
570
Afrikaans
Hout è stato pubblicato il 4 agosto 2023 da Afrikaans Jol Musiek come parte dell'album Hout - Single
album cover
Data di uscita4 agosto 2023
EtichettaAfrikaans Jol Musiek
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia
BPM109

Video musicale

Video musicale

Crediti

PERFORMING ARTISTS
Schwabie
Schwabie
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Leon Henry Schwabie
Leon Henry Schwabie
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Henru Ekkerd
Henru Ekkerd
Mixing Engineer

Testi

[Verse 1]
Was jy al daar
Daar onder in die gat waar ons staar?
Na alles wat ons haat
En jy weet ek sal nooit kan terug gaan nie
[Verse 2]
En ek klim in die kar en ek ry toe waar ek dink
Alles bedaar en jy ook net stil sit, en
Jy weet as ek kon sou ek terug wou kyk
[Chorus]
Ek raak verlore as ek te veel dink
As ek bid wil ek nog huil soos 'n kind
Niemand weet dit nie
Niemand weet dit nie en
Ek mis die dae toe my vriende om die kamp vuur sit
Nou het almal hulle eie liefde gevind
Half 'n bottel of 'n blik
Myne is hout
Myne is hout
Myne is hout
Myne is hout
Myne is hout
[Verse 3]
As ek oud word ons almal weer in pas
Sal ek draf vir jare belowe ek dit
En jy weet ek sal nooit kan ophou nie
[Verse 4]
En ek glimlag vir jou soos die wêreld dit opsit
Skryf briewe oor jou sodat jy eendag saam bid en
Jy weet as ek kon sou ek dit vir jou lees
[Chorus]
Ek raak verlore a ek te veel dink
As ek bid wil ek nog huil soos 'n kind
Niemand weet dit nie
Niemand weet dit nie en
Ek mis die dae toe my vriende om die kamp vuur sit
Nou het almal hulle eie liefde gevind
Half 'n bottel of 'n blik
Myne is hout
Myne is hout
Myne is hout
Myne is hout
Myne is hout
Written by: Leon Henry Schwabie
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...