album cover
Ella
798
Afrikaans
Ella è stato pubblicato il 3 ottobre 2025 da Dkoda come parte dell'album Pretoria
album cover
Data di uscita3 ottobre 2025
EtichettaDkoda
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia
BPM139

Video musicale

Video musicale

Testi

[Verse 1]
Dink soos die see gereeld aan jou
My geld gesteel, vir jou gehou
My graad gesleep, 'n tweede keer
Ek loop weer rond soos elke week
[Chorus]
Ella
Ella
Ella
[Verse 2]
My oë is seer van goeie weer
My hande leeg, jou kar gebreek
In jou gekleur, soos sewe keer
O Heer, ek sweef bo haar beheer
[Chorus]
Ella
Ella
Ella
[Verse 3]
Ek dink dis Maart, verlede jaar
Vir jou gestaar, was laat die aand
Kon trou, maar nee
Gaan vind jouself
In goeie weer, soos Maart vanjaar
[Chorus]
Ella
Ella
Ella
[Chorus]
Ella
Ella
Ella
Ella
[Outro]
Happy?
Written by: Cornelis Janse Uys van Dyk, Hendrik Wilhelm Warmenhoven, Storm Durr-Behrens, William Henru Ekkerd
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...