ミュージックビデオ
ミュージックビデオ
クレジット
PERFORMING ARTISTS
Amor Vittone
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Amor Vittone
Composer
Connell Kingsburgh Cruise
Composer
Ziggy Adolph
Composer
歌詞
Ek het lank bly lê vas gevang
In donker wolke ek was bang
Met selfs geen troos in my sang
Maar ek moes dat daar 'n keuse is
Om deur geloof en bystand op te staan
Spei my vlerke en ek sweef na bo
Soveel sterker as ek aanhou glo
Het genoeg geslaap
Dis nou 'n nuwe begin
Dis tyd om op te staan
Dis nou 'n nuwe begin
In 'n winter slaap 'n lange nag
Was ek opgekrul en sonder krag
Maar ek moes besef dat daar 'n keuse is
Om deur geloof en bystand op te staan
Spei my vlerke en ek sweef na bo
Soveel sterker as ek aanhou glo
Het genoeg geslaap
Dis nou 'n nuwe begin
Dis tyd om op te staan
Dis nou 'n nuwe begin
Dis my kans vir 'n nuwe begin
My wil hart wil dans my siel wil sing oh-oh
Dis my kans vir 'n nuwe begin
Spei my vlerke en ek sweef na bo
Soveel sterker as ek aanhou glo
Het genoeg geslaap
Dis nou 'n nuwe begin
Dis tyd om op te staan
Dis nou 'n nuwe begin
Spei my vlerke en ek sweef na bo
Soveel sterker as ek aanhou glo
Het genoeg geslaap
Dis nou 'n nuwe begin
Dis tyd om op te staan
Dis nou 'n nuwe begin
Spei my vlerke en ek sweef na bo
Soveel sterker as ek aanhou glo
Het genoeg geslaap
Dis nou 'n nuwe begin
Dis tyd om op te staan
Dis nou 'n nuwe begin
Written by: Amor Ines Vittone, Connell Kingsburgh Cruise, Ziggy Adolph


