クレジット
PERFORMING ARTISTS
Joe F
Performer
COMPOSITION & LYRICS
J. Ferreira
Songwriter
歌詞
Viooltjies steek hul koppies uit
Sy hardloop soos die wind van tyd
Ooh-ooh-ooh, ooh-ooh
Sy pas net sommer in elke kleur
Rooi, blou, geel sy ruik te geur
Ooh-ooh-ooh, ooh-ooh
Soms kry jy die donderweer
(Whoa-oh-oh, whoa-oh-oh-oh-oh)
Dan slaan die strale elke keer vir jou
Son steek weer sy kop hier uit
(Whoa-oh-oh, whoa-oh-oh-oh-oh)
En alles om jou raak groen en blou
Net vir jou-oh-oh
Sy hou van spaceships en klere
Litchis en groen pere
Sy like dit as ek boxers dra
Sy haat fake singers wat try sing
Die fabulous in kring
Maar sy lief net een ding
En dis as ons soen, ooh-ooh-ooh, ooh-ooh
En dis as ons soen, ooh-ooh-ooh, ooh-ooh
(Whoa-oh-oh, whoa-oh-oh-oh-oh)
En dis as ons soen
(Whoa-oh-oh, whoa-oh-oh-oh-oh)
En dis as ons soen
(Whoa-oh-oh, whoa-oh-oh-oh-oh)
Sneeu vlokkies wat so val
Dan die winter maak haar koppie mal
Ooh-ooh-ooh, ooh-ooh
Watervalle stille strome
Wieg sy saam in die wilgerbome
Ooh-ooh-ooh, ooh-ooh
Soms kry jy die donderweer
(Whoa-oh-oh, whoa-oh-oh-oh-oh)
Dan slaan die strale elke keer vir jou
Son steek weer sy kop hier uit
(Whoa-oh-oh, whoa-oh-oh-oh-oh)
En alles om jou raak groen en blou
Net vir jou
Sy hou van spaceships en klere
Litchis en groen pere
Sy like dit as ek boxers dra
Sy fake haat singers wat try sing
Die fabulous in kring
Maar sy lief net een ding
En dis as ons soen, ooh-ooh-ooh, ooh-ooh
En dis as ons soen, ooh-ooh-ooh, ooh-ooh
(Whoa-oh-oh, whoa-oh-oh-oh-oh)
En dis as ons soen
(Whoa-oh-oh, whoa-oh-oh-oh-oh)
En dis as ons soen
(Whoa-oh-oh, whoa-oh-oh-oh-oh)
En dis as ons soen, ooh-ooh-ooh, ooh-ooh
(Whoa-oh-oh, whoa-oh-oh-oh-oh)
En dis as ons soen, ooh-ooh-ooh, ooh-ooh
(Whoa-oh-oh, whoa-oh-oh-oh-oh)
Viooltjies steek hul koppies uit
En hardloop soos die wind van tyd
Ooh-ooh-ooh, ooh-ooh
Written by: J. Ferreira