ミュージックビデオ
ミュージックビデオ
クレジット
PERFORMING ARTISTS
Biggy
Vocals
Loufi
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Adrian Entwhistle
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Adrian Entwhistle
Executive Producer
Hein Bosman
Producer
歌詞
Alles is okay Biggy
Ek sal by jou bly Biggy
Treur is verby Biggy
Sit jou trust in my Biggy
Geval vir jou tricks, ons tyd saam was magic
Begin so perfect, 'n einde net so tragic
Before you met me you were nothing but a sad chick
But a sad chick is nothing but a bad chick
Opsoek na rebound, jy wou my hart net breek
En ek wou nie luister nie toe almal vir my preek
Al my vriende met my aangaan hoe jy my net gaan verneuk
Maar asof almal weet hoe om aan te beweeg
Van 'n onvergete verlede uh
Ek hoop ek pla jou gewete
En dis deur jou wat liefde net vir my pateties is
Bad luck met meisies as of dit geneties is
En jy weet ek jaag vir jou asof dit 'n resies is
Terwyl ander jaag vir jou asof dit 'n resies is
Maar, jy was niks meer as 'n leuen
Maak my siek om te sê maar jy was die een
Hou my vas girl, en sê my alles gaan okay is
Wat was ek nie vir jou nie wat hy is
Oe girl mis jy my soos ek jou mis
Girl kyk waar ons nou is
Was ek net 'n fool vir jou
Was ek net 'n fool vir jou
Alles is okay Biggy
Ek sal by jou bly Biggy
Treur is verby Biggy
Sit jou trust in my Biggy
Ons het liefde gemaak tot dit overated is
Laaste paar dae gevoel dat ons net faded is
Gevoel dat daar net niks meer communication is
Opgebreek en gesien dat ons verewig net tydelik is
My kop opgehou asof alles maar net duidelik is
Toe vind ek uit dat jy klaar iemand anders se meisie is
Maar ek het die trane gesluk en dit gevat
Now I don’t trust and love like I don't give a
Maar een keer wil ek hoor dat alles is okay Biggy
My alles is jy Biggy
Ek sal by jou bly Biggy
En ek wil net hoor dat die treur is verby Biggy
Glo my, kom man, sit jou trust in my Biggy
Maar whatever
Ek wou net nooit glo in daai forever
In daai forever
Hou my vas girl, en sê my alles gaan okay is
Wat was ek nie vir jou nie wat hy is
Oe girl mis jy my soos ek jou mis
Girl kyk waar ons nou is
Was ek net 'n fool vir jou
Was ek net 'n fool vir jou
Alles is okay Biggy
Ek sal by jou bly Biggy
Treur is verby Biggy
Sit jou trust in my Biggy
Maar een keer wil ek hoor dat alles is okay Biggy
My alles is jy Biggy
Ek sal by jou bly Biggy
En ek wil net hoor dat die treur is verby Biggy
Glo my, kom man, sit jou trust in my Biggy
Maar whatever
Ek wou net nooit glo in daai forever
In daai forever
Hou my vas girl, en sê my alles gaan okay is
Wat was ek nie vir jou nie wat hy is
Oe girl mis jy my soos ek jou mis
Girl kyk waar ons nou is
Was ek net 'n fool vir jou
Written by: Adrian Entwhistle

