ミュージックビデオ
ミュージックビデオ
クレジット
PERFORMING ARTISTS
Christia Visser
Vocals
Dirk van Niekerk
Keyboards
Raymond Green
Guitar
Liezel Pieters
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Christia Visser
Composer
Don Kelly
Lyrics
Adolf Vorster
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Producer
歌詞
[Verse 1]
Hoor jy hoe die verlede in die lug in skree?
Was nog altyd ons teen julle
Hier’s niks te leer nie
Flymskerp, wees op jou hoede
Anders is net nooit voldoende nie
[Verse 2]
Genoeg, gooi weg daai besems
Geen matte hier nie
Julle sê ons mors ons asems
Ek’s nog nie klaar nie
My feit teen jou opinie
Julle is net nooit tevrede nie
[Chorus]
Wat de hel het jy gedoen?
Plak ‘n pleister, plak ‘n soen
Wat de hel wil jy hê?
Hou op skimp en sê jou sê
Dink weer, ah-ah
Dink weer, ah-ah
Wat de hel het jy gedink?
Sou ek struikel, sou ek sink?
Wat de hel is jou probleem?
Aanvaar my nee is nee
Dink weer, ah-ah
Dink weer, ah-ah
[Verse 3]
Dis duidelik julle wil nie regtig verstaan nie
Daai oë kon nie harder gil nie
Wil niks aanvaar nie
Bewyse teen my mure
Sê ek iets, het ek geen maniere nie
[Verse 4]
Pleite teen dowe ore
Jy dink jy weet als
Optredes voor gehore
Julle stories lui vals
Byt vas ons is op die einde
Niemand hou van die groeipyne nie
[Chorus]
Wat de hel het jy gedoen?
Plak ‘n pleister, plak ‘n soen
Wat de hel wil jy hê?
Hou op skimp en sê jou sê
Dink weer, ah-ah
Dink weer, ah-ah
Wat de hel het jy gedink?
Sou ek struikel, sou ek sink?
Wat de hel is jou probleem?
Aanvaar my nee is nee
Dink weer, ah-ah
Dink weer, ah-ah
[Bridge]
Duisend woorde maar hier sit ons steeds
Maak nie saak hoeveel ek nog sou gee
Dis nutteloos, nutteloos
Maar vir altyd is 'n lang-lang tyd
Ignoreer die stemme
Die waarheid kom altyd uit
Vat jou tyd
[Chorus]
Maar wat de hel het jy gedoen?
Plak ‘n pleister, plak ‘n soen
Wat de hel wil jy hê?
Hou op skimp en sê jou sê
Dink weer, ah-ah
Dink weer, ah-ah
Wat de hel het jy gedink?
Sou ek struikel, sou ek sink?
Wat de hel is jou probleem?
Aanvaar my nee is nee
Dink weer, ah-ah
Dink weer, ah-ah
Written by: Adolf Vorster, Christia Visser, Don Kelly


