歌詞

[Verse 1]
Ek is jaloers
En impulsief
Gee my net een kans om hierdie op te mors en ek dink nie eens twee keer nie
[Verse 2]
Ek's ongeskik (Ha-ha)
En irrationeel (Ha-ha-ha)
Maar baby jy weet op die oue eind gaan ek net met jou gevoelens speel
[Chorus]
Want ek is kwaad maar ek wil jou nie los
Doen vir my iets maar dit gaan jou net kos
Moenie jou tyd spandeer op 'n crazy meisie soos ek nie
Raak opgewonde maar dis 'n gemors
Raak vir my kwaad, ja, jy moet my net los
Moenie jou tyd spandeer op 'n crazy meisie soos ek nie
[Verse 3]
Maar ek klou vas aan die dinge wat ek dog net so goed kon pas
[Verse 4]
Maar ek bly jaloers (Mm-mm)
En impulsief (Mm-mm-mm)
So gee my net een kans om hierdie op te mors en ek dink nie eens twee keer nie
[Chorus]
Want ek is kwaad maar ek wil jou nie los
Doen vir my iets maar dit gaan jou net kos
Moenie jou tyd spandeer op 'n crazy meisie soos ek nie
Raak opgewonde maar dis 'n gemors
Raak vir my kwaad, ja, jy moet my net los
Moenie jou tyd spandeer op 'n crazy meisie soos ek nie
[Verse 5]
Maar ek klou vas aan die dinge wat ek dog net so goed kon pas
Maar ek klou vas aan die dinge wat ek dog net so goed kon pas
[Chorus]
Nou's jy kwaad want ek het jou gelos
Doen vir my iets wat het dit jou gekos?
Om nie meer tyd te spandeer op 'n crazy meisie soos ek nie
Raak opgewonde maar dis 'n gemors
Raak vir my kwaad kan jy my net uitlos
Moenie jou tyd spandeer op 'n crazy meisie soos ek nie
Moenie jou tyd spandeer op 'n crazy meisie soos ek
Daar's iemand anders wat al beter pas in jou plek
En dit is Ek
Written by: Zoë Jacobs
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...