特集
Van Pletzenのトップソング
同様の曲
クレジット
PERFORMING ARTISTS
Van Pletzen
Lead Vocals
Droomsindroom
Performer
Matthieu Auriacombe
Synthesizer
COMPOSITION & LYRICS
Van Pletzen
Songwriter
Matthieu Auriacombe
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Van Pletzen
Producer
Nax
Producer
歌詞
Op 'n ander tyd op 'n ander plek
'N Ander jy en 'n ander ek
Dieselfde koel deur 'n nuwe kerk
In 'n ander wereld kan ons dalk werk
As die wereld net groter was
As die wereld net groter was
As die wereld net groter was
Ons koppe kleiner was
Sou ons dalk wees nie was
As die wereld net groter was
As die wereld net groter was
Ons egos kleiner was
Sou ons dalk wees nie was
As die wereld net groter was
As liefde blom sal liefde bloei
Ek wens ek kon net saam jou groei
Al wat ek ken is 'n skaduwee
'N Ouer jy maar lief ek sien jou weer
As die wereld net groter was
Ons koppe kleiner was
Sou ons dalk wees nie was
As die wereld net groter was
As die wereld net groter was
Ons egos kleiner was
Sou ons dalk wees nie was
As die wereld net groter was
As die wereld net groter was
Ons koppe kleiner was
Sou ons dalk wees nie was
As die wereld net groter was
As die wereld net groter was
Ons egos kleiner was
Sou ons dalk wees nie was
As die wereld net groter was
Writer(s): Matthieu Auriacombe, Pierre-henri Van Pletzen
Lyrics powered by www.musixmatch.com