歌詞

Ek sit op die grond en ek soek nogsteeds na die Antwoorde wat ek nooit sal weet Ek wag Ek wag alewig vir die oggend son en ek Smag na die tye wat ek weet ek kon Ek smag Die toekoms is al lankal verby En ek wag alreeds vir die seer om te verdwyn En ek sing Ooh ooh ooh ooh Ooh ooh ooh ooh Ooh ooh ooh ooh Ooh ooh ooh ooh So wil jy saam met my lê op die pad Want die gees is siek en die siel is sat Sal jy Sal jy saam met my swem in die reën Want my hart is droog en die mense is versteen Oh maar hierdie dooie vel het ek uitgegooi En my moue glinster van die bloeiende rooi En ek sing Ooh ooh ooh ooh Ooh ooh ooh ooh Ooh ooh ooh ooh Ooh ooh ooh ooh Môre moet nog kom Môre moet nog kom Môre moet nog kom Môre moet nog kom En ek sing Oh oh oh oh Oh oh oh oh Oh oh oh oh Oh oh oh oh Môre moet nog kom
Writer(s): Magiel Johannes Nel Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out