ミュージックビデオ

ミュージックビデオ

クレジット

PERFORMING ARTISTS
Dirk Van Der Westhuizen
Dirk Van Der Westhuizen
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Dirk Van Der Westhuizen
Dirk Van Der Westhuizen
Composer
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Ferdinand Skead
Ferdinand Skead
Producer

歌詞

[Verse 1]
Vastrap tyd
Gooi die warries by die venster uit
Sal jou 7-uur vanaand daar kry
Maak net seker jy is warm
Strek 'n bietjie lekker daardie litte los
[Verse 2]
Ek kan nie meer in die aande slaap nie
As ekke nie aan jou lyf kan raak nie
Minute afgetel tot nou-oh
[Verse 3]
Ek ken 'n ou ou liedjie
Waarop ons kan dans tot die aand verby is
My voete wil nie briek nie
Lyfie vanaand is dit ek en jy
Dis bietjie van 'n draai
Lig en dan 'n swaai
Die speakers lawaai daar't 'n ding begin
En eindelik is ons almal maar net kinders van die warrelwind
[Verse 4]
Een en twee
Vat 'n breek en dan begin ons weer
En as jy sukkel sal ek jou mooi leer
Maak die heupe lekker los ek
Swaai jou bietjie draai jou soos 'n warrelwind
[Verse 5]
Ek kan nie meer in die aande slaap nie
As ekke nie aan jou lyf kan raak nie
Minute afgetel tot nou-oh
[Verse 6]
Ek ken 'n ou ou liedjie
Waarop ons kan dans tot die aand verby is
My voete wil nie briek nie
Lyfie vanaand is dit ek en jy
Dis bietjie van 'n draai
Lig en dan 'n swaai
Die speakers lawaai daar't 'n ding begin
En eindelik is ons almal maar net kinders van die warrelwind
[Verse 7]
Ek kan nie meer in die aande slaap nie
As ekke nie aan jou lyf kan raak nie
Minute afgetel tot nou
[Verse 8]
Kinders van die warrelwind
Warrelwind
[Verse 9]
Ek ken 'n ou ou liedjie
Waarop ons kan dans tot die aand verby is
My voete wil nie briek nie
Lyfie vanaand is dit ek en jy
Dis bietjie van 'n draai
Lig en dan 'n swaai
Die speakers lawaai daar't 'n ding begin
En eindelik is ons almal maar net kinders van die warrelwind
Kinders van die warrelwind
Kinders van die warrelwind
Written by: Dirk Van Der Westhuizen, Johan Oberholzer
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...