クレジット

PERFORMING ARTISTS
Laurika Rauch
Laurika Rauch
Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Electric Guitar
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Background Vocals
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Background Vocals
Devereaux van der Hoven Oosthuizen
Devereaux van der Hoven Oosthuizen
Piano
COMPOSITION & LYRICS
Lize Beekman
Lize Beekman
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Producer
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Producer
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Producer

歌詞

[Verse 1]
As dit was dat ons kon terugkeer, ek en jy
Langs mekaar, na al die jare
Sou ek wou dat ons iewers in die sand
Van die Klein Karoo beland
As bloekomsade
[PreChorus]
Ons sal ontkiem en groei
Tot waar die hemel ons kan sien
Op ‘n stil stukkie grond
Met oorvloed water en son
[Chorus]
Teen mekaar
Langs mekaar
My lief
Teen mekaar
Langs mekaar
My lief
Blare wat sag aan mekaar raak
En Bloekompraatjies praat
[Verse 2]
Ons sal grysblou bloekombome bloei
Tydsaam uitkring, langsam groei
En soms, in die koelte van die wind
Wiegend verstrengel raak
‘n Bloekomdans dans
[PreChorus]
Ons takke sal die sterre tel
Elke pad in die melkweg ken
Tot by hierdie stukkie grond
Met oorvloed water en son
[Chorus]
Teen mekaar
Langs mekaar
My lief
Teen mekaar
Langs mekaar
My Lief
Blare wat sag aan mekaar raak
En Bloekompraatjies praat
[Chorus]
Teen mekaar
Langs mekaar
My lief
Teen mekaar
Langs mekaar
My lief
Blare wat sag aan mekaar raak
En Bloekompraatjies praat
Written by: Lize Beekman
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...