ミュージックビデオ
ミュージックビデオ
クレジット
PERFORMING ARTISTS
Bernice West
Vocals
Ammiël Kelber
Background Vocals
Angelo Roman
Acoustic Bass Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Bernice West
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Vorster
Producer
Jacomien De Wet
Producer
Arnold de Wet
Mixing Engineer
歌詞
[Verse 1]
Kom binne, net nog een keer op jou tone dans
Ek sou wag, maar dalk mis ek my kans
Ek gaan bieg
Ja die tyd is wragtigwaar naïef
As jy toegee beloof jouself 'n kans
[PreChorus]
Kom binne
Kom vlerke
Kom vlieg deur al my perke
Jou huis, my hart, dis tog bevind vir jou pad
Klug suiwer
Die lug huiwer
Ons almal is verlore, opsoek na iets beskore
Iets wat jy kan vertrou
[Chorus]
Ek verlang na die dae wat God soos 'n vriend in my huis was
Die woorde wat oorloop van genade gedoop
En ek weet
Sy gesig is die lig
Ek hoor nog Sy stem wat dreun as Hy my lande toe seën
Die potte wat oorloop, dis weer water in wyn
En ek weet
Hy't my geheime klaar ontleed
[Verse 2]
Oh, oh-oh-oh-oh-oh-oh-oh
Oh-oh-oh-oh-oh
[Verse 3]
Vergewe, verlede maak toe verkeerde deure
Ek sal vas staan en bou op rots van vrede
Trek in, trek vas
Oh God verlig die las
Ek sou opgee
Maar nou is ek skoon gewas
[PreChorus]
Kom binne
Kom vlerke
Kom vlieg deur al my perke
Jou huis, my hart, dis tog bevind vir jou pad
Klug suiwer, die lug huiwer
Ons almal is verlore, opsoek na iets beskore
Iets wat jy kan vertrou
[Chorus]
Ek verlang na die dae wat God soos 'n vriend in my huis was
Die woorde wat oorloop in genade gedoop
En ek weet
Sy gesig is die lig
Ek hoor nog Sy stem wat dreun as Hy my lande toe seën
Die potte wat oorloop, dis weer water in wyn
En ek weet
Hy't my geheime klaar ontleed
[Verse 4]
Oh, oh-oh-oh-oh-oh-oh-oh
Oh-oh-oh-oh-oh
[Bridge]
Gooi jou laste af, ek is moeg gewag
Tel jouself op, hou vas om Sy beloof te word
Gee jouself weer kans tot jy in vrede dans
[Chorus]
Ek verlang na die dae wat God soos 'n vriend in my huis was
Die woorde wat oorloop in genade gedoop
En ek weet
Sy gesig is die lig
Ek hoor nog Sy stem wat dreun as Hy my lande toe seën
Die potte wat oorloop, dis weer water in wyn
En ek weet
Hy't my geheime klaar ontleed
[Verse 5]
Oh, oh-oh-oh-oh-oh-oh-oh
Oh-oh-oh-oh-oh
Written by: Bernice Van der westhuizen


