歌詞
Sal ons kan praat,
Praat iewers,
Voor jou gedagtes net verdwyn?
Of sal ek stilstaan,
Vir ewig,
Terwyl almal anders hard baklei?
En ek weet ek het dit
Werklik probeer
Om jou te breek,
Jou stadig
Te verrinneweer.
Maar alles is nou kleur,
En alles is net kleur.
Het ons te veel verander,
Anders as wat
Ek wou wees?
Het jy heeltemal vergeet?
Ek soek net laat-aand sigarette,
Alkohol, vrye keuses.
Dans daar al iemand met my?
Maar dit alles bly net,
Alles bly net kleur.
En alles bly net kleur.
En alles bly net kleur.
(Almal, alles, alles, iewers.)
(Almal, alles, alles, iewers.)
Was dit wreed?
Was dit werklik alles?
Alles.
Want alles breek,
Alles altyd iewers.
Iewers.
Dalk moet ek skree,
Moet ek veg met almal.
Almal.
Want almal skree, almal sien dan dat dit—
Alles.
Alles is net kleur.
En alles is net kleur.
En alles is net kleur.
En alles is net.
En alles is net.
(Almal, alles, alles, iewers.)
(Almal, alles, alles, iewers.)
(Almal, alles, alles, iewers.)
(Almal, alles, alles, iewers.)
Written by: Henco Bosman