album cover
Paternoster
1,199
ツアー中
Afrikaans
Paternosterは、アルバム『{albumName}』の一部として2023年9月15日にRAAF MusiekによりリリースされましたIs Ons Al Daar
album cover
アルバムIs Ons Al Daar
リリース日2023年9月15日
レーベルRAAF Musiek
メロディック度
アコースティック度
ヴァランス
ダンサビリティ
エネルギー
BPM74

ミュージックビデオ

ミュージックビデオ

歌詞

Ek wil jou nie meer sien nie
Ek wil deur jou oë sien
Ek wil jou nie kan hoor nie
Ek wil met jou ore hoor
Ek wil nie met jou praat nie
Ek wil namens jou redeneer
Selfs al stap ons deur die stilte saam
Sal my woorde oor jou wees
Sal jy my liefhê sonder pretens
Sal jy my toedraai in gister se wense
Sal jy wou oud word deur storm en wind
Sal jy my vashou al maak niks meer sin nie
Want ons het foute ek en jy,
Maar met al daardie foute lief ek jou meer
Paternoster
Die Here weet
Met al jou foute lief ek jou meer
Jy is so onvoorspelbaar
So wonderlik arrogant
Kan jy nog meer op my groei
Al ken ek jou van elke kant
Somtyds breek al die mure
Ons is so kwesbaar
Stukkend, verwaarloos, weerloos, weg
Meestal raak die storm stil
En is jy al wat ek wil hê
Sal jy my liefhê sonder pretens
Sal jy my toedraai in gister se wense
Sal jy wou oud word deur storm en wind
Sal jy my vashou al maak niks meer sin nie
Want ons het foute ek en jy,
Maar met al daardie foute lief ek jou meer
Paternoster
Die Here weet
Met al jou foute lief ek jou meer
Sal jy my liefhê sonder pretens
Sal jy my toedraai in gister se wense
Sal jy wou oud word deur storm en wind
Sal jy my vashou al maak niks meer sin nie
Paternoster
Die Here weet
Met al jou foute lief ek jou meer
Written by: Esté Rabé, Lourens Johannes Rabé
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...