album cover
Sorry Oom
album cover
Sorry Oomは、アルバム『{albumName}』の一部として2026年11月13日にWarner Music AfricaによりリリースされましたTussen Die Stilte En Geraas
リリース日2026年11月13日
レーベルWarner Music Africa
BPM
メロディック度
アコースティック度
ヴァランス
ダンサビリティ
エネルギー

歌詞

Ek parkeer skeef,
Ek kom haar haal
Haar pa is by die voordeur,
En dit lyk of hy met my wil praat
Nuwe hemp,
Hy bly staar
Hy kyk eers na my tattoos en ek hoor haar sê:
“Pa, wees normaal”
Sy sê ja
Haar pa sê nee
Sy sê asseblief Maar hy weet ek is ’n bad idea
Sy sê ja
Haar pa sê nee
Sorry oom, smaak verskil
Dis anyway ’n 2 teen 1
Parkeer steeds skeef
Ek bring haar terug
Haar pa is by die voordeur met ’n
“Jy’s laat”-kyk op sy gesig
Ek verstaan, ek sou ook so staar
Want Ek weet ek lyk soos moeilikheid,
Maar ek sweer sy bring dit uit in my
Sy sê ja
Haar pa sê nee
Sy sê asseblief Maar hy weet ek is ’n bad idea
Sy sê ja
Haar pa sê nee
Sorry oom, smaak verskil
Dis anyway ’n 2 teen 1
Hey Zaan,
Honestky ek dink jy is die coolste ou
Ek hou so baie van jou
Maar uhm…
My pa sê jys skuim
Ek dink nie hierdie gaan werk nie…
Sy sê ja
Haar pa sê nee
Sy sê asseblief
Maar hy weet ek is ’n bad idea
Sy sê ja
Haar pa sê nee
Sorry oom, smaak verskil
Haar ma noem my al klaar haar seun
Dis anyway ’n 2 teen 1
Haar ma noem my al klaar haar seun
Sorry oom, dis 3 teen 1
Written by: Cezaan Sonnekus, Kyle Botha

Loading...