album cover

Seemeeu

5,520Pop2018
album cover
Seemeeuは、アルバム『{albumName}』の一部として2018年11月9日にUniversal Music (Pty) Ltd.によりリリースされましたDie Legendes Van Afrikaanse Musiek
リリース日2018年11月9日
レーベルUniversal Music (Pty) Ltd.
BPM146
メロディック度
アコースティック度
ヴァランス
ダンサビリティ
エネルギー

歌詞

[Verse 1]
Meeue oor die kaai
En die deining wieg
Soos die winde waai
Lewens vry verklaar
As die vlerke sprei
En die tyd invaar
Reise onbeplan
Onbewus
Van die doel daarvan
Kompas
In die hand
En 'n vasteblik
Op 'n verreland
[Chorus]
Seemeeu neem my saam
Na waar jou reise ook heen mag gaan
Seemeeu neem my saam
Na daar waar ek vry kan asemhaal
Daar waar die lewes kanse draal
Seemeeu neem my saam
[Verse 2]
Sirkels
In die son
En ek sou ook vlieg
As ek maar net kon
Drome
Is my vlug
En ek reis so vêr
Op 'n droom se rug
[Chorus]
Seemeeu neem my saam
Na waar jou reise ook heen mag gaan
Seemeeu neem my saam
Na daar waar ek vry kan asemhaal
Daar waar die lewes kanse draal
Seemeeu neem my saam
[Bridge]
Meeue oor die kaai
En die deining wieg
Soos die winde waai
Lewens vry verklaar
As die vlerke sprei
En die tyd invaar
[Chorus]
Seemeeu neem my saam
Seemeeu neem my saam
Written by: M. Grove

Shazam フッター

言語を選択:
Google Play Store
Apple App Store
Chrome Web Store
Galaxy Store

フォローしてください

Loading...