뮤직 비디오

뮤직 비디오

크레딧

실연 아티스트
Theuns Jordaan
Theuns Jordaan
리드 보컬
작곡 및 작사
Koos Du Plessis
Koos Du Plessis
작사가 겸 작곡가

가사

As almal vêr is, word die hart skielik oud
As die wêreld 'n ster is, afsydig en koud
Smee die gordyne 'n komplot teen die lig
Krimp die kosyne en deure sluit dig
As almal vêr is, vind jy jouself
Waar jy in laaie, in stil hartkamers delf
As almal vêr is, vind jy jou siel
Weerloos en eensaam soos 'n vrou voor 'n spieël
As daar geeneen is, sit jy als op die skaal
Want jy weet wat geleen is, word eindelik gehaal
Dan kom die waarheid en besweer elke leuen
Skenk jou weer klaarheid en laat jou alleen
As almal vêr is, vind jy jouself
Waar jy in laaie, in stil hartkamers delf
As almal vêr is, vind jy jou siel
Weerloos en eensaam soos 'n vrou voor 'n spieël
Written by: Koos Du Plessis
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...